17 Melina Street, Rosendal, Bellville, ZA
Tel: +27 (0)21 910 - 0441 
Cell: +27 (0)83 273 - 1986

Receive news items, notification of specials and training tips.
Enter your e-mail below to subscribe to this group
Email:
Visit this group

PENSIONE LE JEUNE
Bed and Breakfast

Tel +27 21 910 0441
mobile +27 83 273 1986
email : f
rancois@dutoitcycles.co.za

Jun '06 : Driekuns vir Du Toit

Driekuns vir Du Toit

TygerBurger se rubriekskrywer, Francois du Toit, het pas n fietsry-driekuns behaal. Hy het drie Meesterstitels ingepalm en die kroon gespan met n goue medalje as Suid-Afrikaanse Tydtoetskampioen op die pas-afgelope SA Fietsrykampioenskappe in Port Elizabeth.

Sy wentyd van 27 minute oor 20 km, 30 sekondes voor die naaste teenstander, was van wreldgehalte. Daarvolgens is hy n aanspraakmaker op n podium-posisie tydens die Wreld Meesterskampioenskappe wat van 20 tot 25 Augustus 2006 in Snt Johann, Oosteryk gehou word.

Francois du Toit het die Trapkragvereniging se Meesters-somerliga van ses wedrenne oortuigend gewen. Dit is opgevolg met n dubbele oorwinning in die Westelike Provinsie Meesterskampioenskappe in beide die tydtoets en padwedren. 

Du Toit het vroer in sy fietsry-loopbaan verskeie nasionale baan-titels ingepalm en hy was die eerste algehele wenner van die Argus-fietstoer op n tandem.

Site optimised for Internet Explorer 6 or greater in 1024x768 resolution.
For Comments on / Queries about the website contact the Webmaster.  Site last updated on Tuesday, May 25, 2010 .
Hosting by Kingsley
2004 All Rights Reserved. Brands and/or Product names are Trademarks or Registered Trademarks of their respective holders.