Almal staan verbaas dat dit al weer ‘n nuwe jaar is. Selfs kinders praat van die tyd wat vinnig verbygaan. Kan ons die liggaam se horlosie stadiger stel of, wie weet, selfs terugdraai? Dit is verblydend om heelwat fietsryers op... Read More